info@suikerbekkiekleuters.co.za

072 022 5602

No. 17, 19, 5 de Straat Delmas 2210

Welkom

Welkom

Welkom

Wie is ons?

Suikerbekkie Kleuterskool is ‘n Afrikaanse Kleuterskool in Delmas,Mpumalanga. By ons het elke kind die geleentheid om op sy haar eie pas, speel – speel te leer. Ons besef dat kleuters die beste leer wanneer hulle speel.

Daarom fokus ons daagliks om werkies deur middel van speel tevoltooi. Maats se emosionele ontwikkeling en die waardering van hulleunieke persoonlikhede is ons top prioriteit!

ANDER AKTIWITEITE

RDS RUGBY

PLAYBALL

NDS NETBAL

SELAH KUNSKLASSE

STEP UP SCHOOL OF DANCE

AANLYN WINKEL

× Hoe kan ons help?